Alan Turing

Alan Turing
Alan Turing op 16-jarige ouderdom
Gebore
Alan Mathison Turing

23 Junie 1912
Sterf7 Junie 1954
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroepwiskundige, kriptograaf en informatikus

Alan Mathison Turing (23 Junie 19127 Junie 1954) was 'n Engelse wiskundige en informatikus (nog vóór die tyd dat die woord informatika bestaan). Alan Turing behandel filosofiese vraagstukke soos die moontlikheid dat 'n masjien kan dink, en dit was sy lewensideaal om self 'n denkende rekenaar te skep. Vandag word hy algemeen beskou as die vader van moderne rekenaarwetenskap, alhoewel dit nie die geval was tydens sy eie leeftyd nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search